Email a Friend Share

 ref # 961

print

R 3 650 000 (217 910 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
2
± 299 m2
± 207m2
R 990  / m
R 900  / m

Pragtige vrystaande 3 - slaapkamer huis

Hierdie siersteen woning is gebou op die terrein van die Othello Aftreeoord in Brackenfell. Die goeie sekuriteit is 'n groot pluspunt. Die gunstige ligging bied gerieflike toegang tot die Haasendal Gables en Soneike inkopiesentrums. Die mediese dienste wat Medwell by die aftreeoord aanbied is ook beskikbaar vir alle huisbewoners.en bied gemoedsrus vir tye van mediese ongesteldheid.

  • Die woning bied die volgende:
  • 'n Ruim, oopplan woongedeelte wat bestaan uit 'n sitkamer, eetkamer en kombuis, met 'n groot lugreelaar .
  • 'n Pragkombuis wat toegerus is met graniet werksoppervlaktes en baie kaste, sowel as induksie kookplate.
  • 'n Aparte opwasgedeelte, ook met granietoppervlaktes.
  • 'n Braaikamer van 2,5m x 7,5m wat met aluminium toegemaak is.
  • 3 Slaapkamers, met 'n en-suite vir die hoofslaapkamer en 'n lessenaar in die 2de slaapkamer.
  • Familiebadkamer met 'n stort en 'n bad.
  • 'n Effens groter as standaard dubbelmotorhuis met waterpunte.
  • Fibre internet is beskikbaar in die kompleks.

  • By die koop van hierdie eiendom is die volgende oordragskostes betaalbaar:
  • 1) Hereregte (aan SARS)= R217500
  • 2) Oordragfooie (oordragprok) = R60794
  • 3) Verbandregistrasie (verband R1,0m) = R28978





Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.